Tuesday 31 May 2011

Woorde van Bitterbessie Dagbreek - Chris Chameleon

Bitterbessie Dagbreek
Bitterbessie Son
n spieel het gebreek
tussen my en hom
soek ek na die grootpad
om daarlangs te draf
oral draai die paadjies
van sy woorde af
Dennebos herinnering
Dennibos vergeet
Het ek ook verdwaal
Trap ek in my leed
Papegaai-bont eggo
Kierang kierang my
Totdat ek bedroe
weer die koggel kry
Eggo is geen antwoord
Antwoord hy alom
Bitterbessie Dagbreek
Bitterbessie Son


1 comment: