Tuesday 21 June 2011

Woorde van Toe jy hier was - Steve Hofmeyr

toe jy hier was, hier en nêrens anders
toe dit duur was om ons te verander
los jy blomme en woorde in die bome
los jy vir my...

Toe jy hier was diep hier in my arms
was ons ryk en was die wêreld arm
los jy sonne om die nag te vang
los jy vir my...

Jakarandas klou vas aan my jas
Soos jy, toe jy hier was
Jakarandas klou vas aan my jas
Soos jy, toe jy, soos jy, toe jy hier was

Toe jy hier was, draai ons in die ronde
En sê ons niks nie, dans dit in ons monde
Woorde wat ons styf hier teen mekaar sou hou
Los jy vir my...

toe jy hier was, meng die wolke met ons
toe jy hier was, leef die engele om ons
val daar vere elke keer toe jy
toe jy hier was

1 comment: