Saturday 3 May 2014

Woorde en Kitaar Drukke David Kramer - Royal Hotel

Hier sit die manne in die Royal Hotel
  F                     G
Ek ken mos vir Almal ek is almal se Pêl
  C                 F
Luister ou vrind daar agter die bar
    C           F       C   G    C
Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar

C                      G
Ken julle vir Duppie sy bynaam is dop
C                     F
Hy't vir die Springbokke doelgeskop
   C                  G
'n Leë bier blik kan hy maklik platdruk
  F                  G
Met net een hou teen sy groot voorkop


C                  G
Nou stel ek voor my ou vriend Fanie
C                  F
Daar niks te wêreld wat Fanie pla nie
C
Ontmoet hom in die straat
G
Sê: " Hoe gaan dit ou maat ?"
   F                     G
Sê Fanie: " Nee ek kan nie kla nie"

Maar dis lekker dis lekker dis tog te lekker hier.


C                  G
En sit die speurder Sersant De Kok
C                     F
Hy drink sy whiskey so on the rocks

'n Koel komkommer
    G
Ons noem hom op sy nommer
     F    G    C
Hy's 00 007 De Kok
  C
Hier sit die manne
  F
Hier sit die manne 
  C
Hier sit die manne
  F
Hier sit die manne 

Ja - Koor

 C                    G
Van die noordweste kom Karel Bester
    C                   F
Dra Kortmou hemp en 'n Khaki broek
C
Lank terug gebore
      G
Hare kort om sy ore
      F                  G
Hy's lief om te lag hy's lief om te vloek
                        C
Hier langs die til sit 'n man so stil
        C          F
Daar's trane in sy oë
    C                      G
Hy sê hy's die baas van 'n bankrot plaas
     F           C    G   C
Hier ver van die Klein Karoo

  G     C
Maar dis lekker
   F           C       G      C
Dis lekker, Dis tog te lekker hier
  F                          G
Musiek op die draadloos en skuim op my bier
   C               f
Luister ou vrind daar agter die bar
  C          F           C    G   C
Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar
   C
Hier sit die manne
   F
Hier sit die manne
  C
Hier sit die manne
  F
Hier sit die manne
C            F            C    G   C
Hier sit die manne in die Royal Hotel

No comments:

Post a Comment