Sunday 4 May 2014

Woorde en Kitaar Drukke Juanita du Plessis - Mengelmoeskardoes

E
Meer as die vrot in 'n vrot pampoen
A
Groter as Hentiesbaai se wengaljoen
E                                  B7
Meer as die woes in 'n mengelmoeskardoes
E
Meer as al die tieners wat op mixt chat
A
Verder as die sesse van Gibbs se bat
E                                    B7
Meer as die gees by Klein Karookunstefees

E                                                                  A
Jy dink jy's lief vir my Maar ek lief jou meer
B7                                                                               
Jy dink jou hart klop vir my Maar ek kan myne nie keer
E
As jy my wil druk hou ek jou stywer vas
A
Soen my gou, en ek sal jou verras
B7
Sê dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
              E
Ek lief jou meer

E
Langer as die draai van die Kaapse draai

A
Dieper as die see in ‘n Weskusbaai
E                                B7
Wyer as wyd hoër as die hoogste berg
E
Meer as al die borrels in my borrelbad
A
Groter as die potholes op die noordwes pad
E                               B7
Verder as ver langer as die N1 lyn

1 comment: