Sunday 4 May 2014

Woorde en Kitaar Drukke Koos Kombuis - 16 Jaar met 'n vals kitaar

 Em            Em
Sestien jaar, en rock-en-roll Zombie, babbelaas en bot in n boot van en kombi
Em                                   Em                                      Em
Op en plak en Oppikoppi, stad kappe Stellenbosch vir sewe sakke silwer en en bord vol kos
   Em                            Em
Onthou jy nog vir bongo Jerrie, dink jy nog aan Nick?
    Em                                      Em
En Dapper Jannie, Dagga-Dirk en Valiant en Piet?
  Em                                            Em                                     Em
L�Amour was die koning op die lead kitaar, maar Gawie was gekroon as casinova van die jaar

C       D     Em            C       D           Em     
Sestien jaar, sestien jaar, sestien jaar met en vals kitaar
C       D     Em            C           D       Em      
Sestien jaar, sestien jaar, weet ma hoe lank is sestien jaar?

In die begin was ons min, maar ons wil was sterk
om vir die god van Rock-en-Roll en vir sy kerk te werk
Die wapad was ons woning, die sterre ons plafon,
Ons het getokkel en gesing vir ons plekkie in die son
Tussen en muur en en skuur en en hoender battery,
langs en wingerd en en dam het ons verniet gebly
Ons kon droom, ons kon dig, ons was honger, ons was maer,
Die toekoms was verseker in en daggablaar

Sestien jaar, sestien jaar, sestien jaar met en vals kitaar
Sestien jaar, sestien jaar, weet ma hoe lank is sestien jaar?

Roekeloos in Rockey Straat, desperaat in Dorpstraat,
Lippe oppie klippe met en sukkelende clutchplaat
Die bakkie het gehou, maar ons go was uit, toe breek ons maar en venster in vermaaklikheid
Doobies op die dashbord, klippe in die pad, Bowie op die boombox, sit hom in rat
Watter kant is Worchester, waar is die bar? Piele op die wiele al vir sestien jaar

Koortjie

Dit was die nag van die diktator, die uur van die dier
Dit was die koudste winter ooit daar langs die Hennopsrivier
Piet Retief is vooruit om vir die kakies te loop sing,
Ons het gewag vir de la Rey om die tyding te bring
Met Ouma Smuts op die wakis en Smuts aan die stuur,
Was die oorwinning my Magaliesberg van korte duur
Die producer het gesweet, maar die drummer het geweet
Die platemaatskappy gaan ons vir breakfast eet
Dop in die kop, van die wal in die sloot,
beskinder in De Kat en in Die Huisgenoot
Die porters op die lughawe het vliee in die salf
Kom ons bel die Vrye Weekblad, kom ons moan oor Ralph
Double-Cross en treachery, leuens en verraad, nog 'n toer in sy moer, nog 'n gat in draad
Nog en selfmoord in die Sirkus, nog en band in gevaar,
nog en rondte Brandewyn vir almal in die bar

Sestien jaar, sestien jaar, sestien jaar met en vals kitaar
Sestien jaar, sestien jaar, weet ma hoe lank is sestien jaar?

5 comments:

  1. cheng1008
    michael kors outlet, http://www.michaelkorsoutletcanada.in.net/
    ralph lauren outlet, http://www.ralphlaurenoutlet.in.net/
    prada handbags, http://www.pradahandbagsoutlet.co.uk/
    cheap nfl jerseys, http://www.cheap-nfljersey.us.com/
    coach outlet, http://www.coachoutletstores.com.co/
    snow boots, http://www.wintercoats.us.com/
    wedding dresses, http://www.weddingdressesoutlet.co.uk/
    links of london, http://www.linksoflondons.co.uk/
    ugg boots, http://www.uggsale.in.net/
    ray ban, http://www.occhiali-rayban.it/
    ed hardy clothing, http://www.edhardy.us.com/
    tiffany jewellery, http://www.tiffanyjewelleryoutlets.co.uk/
    coach outlet online, http://www.coachoutletonline-store.us.com/
    air jordan 13, http://www.airjordan13s.com/
    coach outlet, http://www.coachoutletstoreonline.in.net/
    polo ralph lauren, http://www.poloralphlauren.us.org/
    timberland boots, http://www.timberlandboots.name/
    coach handbags, http://www.coachhandbagsoutletonline.us.com/
    michael kors outlet store, http://www.michaelkorsoutlet-store.us.com/
    michael kors outlet, http://www.michaelkorsoutletonlinestores.us.com/
    abercrombie and fitch, http://www.abercrombie-fitch.us.com/
    michael kors handbags, http://www.michaelkorshandbags.in.net/
    adidas wings, http://www.adidaswings.net/
    lululemon outlet, http://www.lululemonoutletstore.in.net/

    ReplyDelete
  2. The most important thing about PlayStation that they gives chance to user of the psn that they can get access for download the games by putting unused free psn codes ,Then redeem the codes into the psn account.

    ReplyDelete
  3. order modalert
    thank you for sharing this amazing product

    ReplyDelete