Sunday, 4 May 2014

Woorde en Kitaar Drukke Kurt Darren - Hemel op Tafelberg

G                     D 
Die eerste soen kan ek onthou
   C            D
Laurika op die radio
    G              Am              D
Ek lewe 'n lied en jy's my nommer een
      G                     D
Jy's lief vir my en ek vir jou
    C               D
En saam het ons 'n huis gebou
    G                Am              D
'n Klein begin, maar dis genoeg vir nou


REFREIN:

                 G
En dis hemel op Tafelberg
                     D
Daar's 'n engel wat langs my lê
                 Am         Am7
En dis alles wat ek wil hê
            C                 D
Mmm en dit reën in die Klein Karoo
                           G
En daar's goud nou op die koringlande
                    D
Daar's 'n stilte in my gemoed
                 Am         Am7
En dis alles wat ek wil sê
            C                 D
Mmm en dit reën in die Klein Karoo


BRUG:

G
Jy's my hemel
D
Jy's my engel
C
Jy's hier by my
   D
By my


2de Vers:
G D C D
G Am D
In liefde het ons saam geleer
Opgestaan en weer probeer
Druk my vas en soen my nog 'n keer
As trane oor my wange rol
Voel ek jou hart hier binne my
Vanaand sien ek my kinders in jou oë

REFREIN
                 G
En dis hemel op Tafelberg
                     D
Daar's 'n engel wat langs my lê
                 Am         Am7
En dis alles wat ek wil hê
            C                 D
Mmm en dit reën in die Klein Karoo
                           G
En daar's goud nou op die koringlande
                    D
Daar's 'n stilte in my gemoed
                 Am         Am7
En dis alles wat ek wil sê
            C                 D
Mmm en dit reën in die Klein Karoo

BRUG
G
Jy's my hemel
D
Jy's my engel
C
Jy's hier by my
   D
By my

Woorde en Kitaar Drukke Kurt Darren - Papsopwinternat

G   Am  Em     C
Jy ek ons
        G                    Em               Am    C
Al die koue gesprekke en die koffie voor die kaggelvuur
         G            Am      Em     C
Laat my hart soos 'n byekorf gons
        G                                      Am    C
as jou woorde my insluk en toe vou tot in die oggend uur
Am                    Em                        D
al die vreugde wat jy is, kyk die liefde in my mis
                          C       D
Jy's die rots waaroor ek myself breek.

KOOR
         G       Am       C
Jy's my papsopwinterwaternat
         D              Em
Rooikop groenoog meisie wat
        C                G 
lag lag in die reën sal dans
            C              Em
en my laat dink ek het 'n kans
                     C
Winter koningin prinses
         Am                  Em
Jy dink ek's net een van die res
                               C     
'n Bietjie van jou is net te veel
                 D           G
Ek wil meer as alles met jou deel

G   Am       Em     C
Ek dink aan jou
        G                       Em               Am         C
Met jou oe so blou is jy die mooiste vrou in die hele Wes-Kaap
G        Am      Em    C           G          Em                  Am      C
en wonder nou               of 'n engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap
Am                    Em                            D
in 'n kas pak ek die hoop dat jou hart my raak sal loop
                            C       D
Jy's die rots waaroor ek myself breek

KOOR

G                                             C        Am     G
(meer as alles, meer as alles, meer as alles wil ek met jou deel 2x
               C        Am     G
'n bietjie van jou is net te veel)

KOOR 2X

(STADIGER)
        G       Am       C
Jy's my papsopwinterwaternat
           D             C
Rooikop groenoog meisie wat
         Am               Em
My kon breek met een glimlag
          C          D     G
Wag ek maar vir 'n somersdag

Woorde en Kitaar Drukke Kurt Darren - Voorwaarts Mars

  F#
Voorwaarts mars my in jou lewe in
           B
Voorwaarts mars laat ons ‘n ding begin
            F#
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
           C#                   A
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry



Ek soek jou beste gee vir my
Jy gaan my nie onderkry
Wys vir my net wat jy het
Om so te lyk is teen die wet

Kom staan op aandag staan opsig
Jy wil mos staan en loer vir my
Ek sien jy lei my om die bos
Dit gaan jou nog baie kos


           F#
Voorwaarts mars my in jou lewe in
           B
Voorwaarts mars laat ons ‘n ding begin
            F#
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
           C#               A
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry


              F#  
So voorwaarts mars voorwaarts mars
B              
Laat ons ‘n ding begin
            F#
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
           C#                A
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry


Ek het iets van jou gehoor
Jy het mos jou hart verloor
Is dit ek of is dit jy
Wie is om die bos gelei

Jy het my ‘n les geleer
Ek gee nou oor jy’s in beheer
Staan nou op dis nie ‘n drill
Jy kan doen net wat jy wil


           F#
Voorwaarts mars my in jou lewe in
           B
Voorwaarts mars laat ons ‘n ding begin
            F#
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
           C#               A
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry


              F#  
So voorwaarts mars voorwaarts mars
B              
Laat ons ‘n ding begin
            F#
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
           C#                A
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry

Woorde en Kitaar Drukke Kurt Darren - Lekker Lekker

F                                     C
Ek soek jou ek soek jou ek soek jou naby my
                                            F
Ek sien jou ek sien jou ek weet ek gaan jou kry
             C
Ek voel jou ek voel jou hartklop binne my
     F
Lekker Lekker ek en jy


   F                 C
Ek wil lekker lekker op jou kussing lê
                     F
Ek wil lekker lekker in jou oor kom sê
                     C
Ek wil lekker lekker nog `n happie hê
                       F
Want dis lekker lekker saam met jou


      D             A       
Lady -skud reg jou vere
      D            A
Baby -dans in die reën
       D             A
Lady - loop deur my lewe
D                        C
My hart klop net vir jou alleen



 :
   F                                     C
Ek soek jou ek soek jou ek soek jou naby my
                                            F
Ek sien jou ek sien jou ek weet ek gaan jou kry
             C
Ek voel jou ek voel jou hartklop binne my
     F
Lekker Lekker ek en jy

F                                 C
Ek wonder ek wonder stel jy nog belang
                                    F
Ek hoor jou ek hoor jou ek hoor jy sing my song
            C
Jy kry my jy kry my jy kry my aan die gang
     F
Lekker lekker ek verlang


F                    C
Ek wil lekker lekker vir jou huis toe bring
                     F
Ek wil lekker lekker van ons liefde sing
                     C
Ek wil lekker lekker net vir jou bemin
                       F
Want dis lekker lekker saam met jou


      D            A       
Lady -skud reg jou vere
      D           A
Baby -dans in die reën
       D            A
Lady - loop deur my lewe
D                        C
My hart klop net vir jou alleen



   F                                     C
Ek soek jou ek soek jou ek soek jou naby my
                                            F
Ek sien jou ek sien jou ek weet ek gaan jou kry
             C
Ek voel jou ek voel jou hartklop binne my
     F
Lekker Lekker ek en jy


F                                 C
Ek wonder ek wonder stel jy nog belang
                                           F
Ek hoor jou ek hoor jou ek hoor jy sing my song
            C
Jy kry my jy kry my jy kry my aan die gang
        F
Lekker lekker ek verlang


F
Lekker lekker lekker lekker saam met jou


   F                                     C
Ek soek jou ek soek jou ek soek jou naby my
                                            F
Ek sien jou ek sien jou ek weet ek gaan jou kry
             C
Ek voel jou ek voel jou hartklop binne my
       F
Lekker Lekker ek en jy


   F                              C
Ek wonder ek wonder stel jy nog belang
                                    F
Ek hoor jou ek hoor jou ek hoor jy sing my song
             C
Jy kry my jy kry my jy kry my aan die gang
        F
Lekker lekker ek verlang

Woorde en Kitaar Drukke Kurt Darren - Meisie Meisie

  G  C  D  G  G  C  D  D7  D
La la la...

              G
Ek weet sy's altyd daar
           C
En dan vertel ek haar
          D                      G
Sy's die rede, ek dans soos die wind



          G                       C
Meisie, Meisie, jy's deel van my lewe
D                     G
Mooiste meisie van Verlangenbaan
          G                     C
Meisie, Meisie, ek sien jou ek bewe
D       D7
Mooiste meisie

       G  C  D  G  G  C  D  D7  D
La la la...

Woorde en Kitaar Drukke Koos Kombuis - Lisa se Klavier


D                      Bm
Ek het 'n vriendin     ver by die blou see
D                                 Bm
teen die hang van Tafelberg,     as die son sak,
             D
speel sy die mooiste melodie



Haar vingers ken die pad
Bm
opgesluit in wit en swart
    D
Die klavier se grootste vreugde
  Bm
hartseer en verlange
D
verstaan die hart se diepste smart


             D               Dsus4  D
Ja die hele wereld word stil
                   Em
en luister in die donker uur
            A
na die nag geluide
     Bm
van lisa se klavier.
x2

Lisa kan nie ophou,  as sy eers begin het nie
sy laat my nooit huis toe loop of afskeid neem
voor my laaste sigaret nie

Ek staan op haar balkon,drink haar appelkoos tee
ek kyk na Kaapstad in die nag
die liggies en die swart, swart se


En onder op die sypaadjie sien ek die bergie en sy maat
hulle staan en opkyk ver na bo
van uit die vullis van Oranje straat

Hulle ken al lank die klanke
wat uit haar woonstel stroom
lank na twaalf met die deure oop al moun die bure ook al hoe word lisa elke boemelaar se droom

Woorde en Kitaar Drukke Koos Kombuis - AWB Tiete

Am  G  E
A5   G5     G5
.

Ek sien haar in haar leathers op die rand van die stoet
Met haar stewels wat kan opryg en haar siel vol moed
Sy Is dapperder as Rambo, net jammer sy is so vet
Maar dis mos wat ek laaik, lekke warm in die bed


Ek laaik daai grote griete
Met hulle AWB tiete
Gee my daai grote griete
Met hulle AWB AWB AWB AWB
AWB tiete

 :
Opgedres in khaki marsjeer sy deur die straat
Sy is die moeder van in volk en sy is van als paraat
Ek sien haar wen in rofstoei, ek sien haar wen in boks
Ek sien haar wen in rugby met of sonder toks

Refrein :

Verloof aan patriotisme, bedwelm deur geloof
Sy sal haar jare offer in die bed of voor die stoof
Sy�s vyf punte op die Richterskaal as sy die straat af loop
En as sy sing uit volle bors bars daar hier en daar in knoop

Refrein :

Hulle noem haar vrou en moeder, hulle noem haar hoer
Vakansies gaan sy sommer met in bus op toer
Sy dra vyf-meter bikinis as sy swem voor die braai
Sy rook Gunston sonder filter
Sy kan in yskas op in trok laai

Woorde en Kitaar Drukke Koos Kombuis - 16 Jaar met 'n vals kitaar

 Em            Em
Sestien jaar, en rock-en-roll Zombie, babbelaas en bot in n boot van en kombi
Em                                   Em                                      Em
Op en plak en Oppikoppi, stad kappe Stellenbosch vir sewe sakke silwer en en bord vol kos
   Em                            Em
Onthou jy nog vir bongo Jerrie, dink jy nog aan Nick?
    Em                                      Em
En Dapper Jannie, Dagga-Dirk en Valiant en Piet?
  Em                                            Em                                     Em
L�Amour was die koning op die lead kitaar, maar Gawie was gekroon as casinova van die jaar

C       D     Em            C       D           Em     
Sestien jaar, sestien jaar, sestien jaar met en vals kitaar
C       D     Em            C           D       Em      
Sestien jaar, sestien jaar, weet ma hoe lank is sestien jaar?

In die begin was ons min, maar ons wil was sterk
om vir die god van Rock-en-Roll en vir sy kerk te werk
Die wapad was ons woning, die sterre ons plafon,
Ons het getokkel en gesing vir ons plekkie in die son
Tussen en muur en en skuur en en hoender battery,
langs en wingerd en en dam het ons verniet gebly
Ons kon droom, ons kon dig, ons was honger, ons was maer,
Die toekoms was verseker in en daggablaar

Sestien jaar, sestien jaar, sestien jaar met en vals kitaar
Sestien jaar, sestien jaar, weet ma hoe lank is sestien jaar?

Roekeloos in Rockey Straat, desperaat in Dorpstraat,
Lippe oppie klippe met en sukkelende clutchplaat
Die bakkie het gehou, maar ons go was uit, toe breek ons maar en venster in vermaaklikheid
Doobies op die dashbord, klippe in die pad, Bowie op die boombox, sit hom in rat
Watter kant is Worchester, waar is die bar? Piele op die wiele al vir sestien jaar

Koortjie

Dit was die nag van die diktator, die uur van die dier
Dit was die koudste winter ooit daar langs die Hennopsrivier
Piet Retief is vooruit om vir die kakies te loop sing,
Ons het gewag vir de la Rey om die tyding te bring
Met Ouma Smuts op die wakis en Smuts aan die stuur,
Was die oorwinning my Magaliesberg van korte duur
Die producer het gesweet, maar die drummer het geweet
Die platemaatskappy gaan ons vir breakfast eet
Dop in die kop, van die wal in die sloot,
beskinder in De Kat en in Die Huisgenoot
Die porters op die lughawe het vliee in die salf
Kom ons bel die Vrye Weekblad, kom ons moan oor Ralph
Double-Cross en treachery, leuens en verraad, nog 'n toer in sy moer, nog 'n gat in draad
Nog en selfmoord in die Sirkus, nog en band in gevaar,
nog en rondte Brandewyn vir almal in die bar

Sestien jaar, sestien jaar, sestien jaar met en vals kitaar
Sestien jaar, sestien jaar, weet ma hoe lank is sestien jaar?

Woorde en Kitaar Drukke Koos Kombuis - Springbok Held

  G            D
Ons loop oor die vlaktes
     A           D
Die vlaktes van groen gras
G          D         A         D
Hier waar vroer net losgemale was
    G             D           A      D
En die rugbyklub speel in sy laaste dans
G            D          A      D
Dis beseringstyd en ons laaste kans

G       D         A     D
Komaan, baby, kom sit by my
             G        D             A        D      
Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry
G     D                 A       D
Rig my af dan's ek jou Springbokheld
           G               D            A     D
En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld

Ons loop oor die vlaktes
Die vlaktes van groen gras
Moet ek jou vashou of liewers uitpaas
Ek vat aan jou arm, ek vat aan jou hand
Ek het balbesit, maar al my manne is onkant

Komaan, baby, kom sit by my
Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry
Rig my af dan's ek jou Springbokheld
En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld

   G           D  
Onthou jy St. Lourens
   A               D
Onthou jy jou Rob Ellis
    G      D
En Edwil Dubayo
       A           D
Never mind wat sy vel is
    G         D          A      D
So baie heldedade is al hier gepleeg
    G              D              A          D
Ek hoor die skare juig al is die pawiljoene leeg
    G              D              A          D
Ek hoor die skare juig al is die pawiljoene leeg

Ek vat haar aan haar hand
Ek vat haar aan haar tiet
Ek pen haar vas in my kwartgebied
En terwyl die maan nog so helder skyn
Druk en my drie op die middellyn, and other content

Woorde en Kitaar Drukke Koos Kombuis - Johnny is nie dood nie

G              D           Em            C
Onderkant die wind by die spoor, by die spoor
          G           D          Em        C
Hang jou reuk in die lug wat na trane ruik
  G            D           Em            C
Onderkant die wind by die spoor, by die spoor
G             D           Em       C
Onder hierdie maan le my vriend se lyk

G                      D
Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop
  Em                            C
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
G                      D
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop
Em                         C
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
G             D          Em           C
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
D             D                  Em
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas

Met 'n storie op die voorblad,
Met 'n kiekie van 'n kar, net 'n byline
Maar by nommer 22 is dit stil
By nommer 22 was die laaste pil in die pipeline
In die pipeline

Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas

Woorde en Kitaar Drukke Juanita du Plessis - Vlieg Hoog

A
Hoër as die storms van die lewe, dis onder my
E
Hoër as die wind van die verlede, dis agter my
            B           A
Hoër as die son, na die lig
   E
Ek vlieg hoog

E
Die pad lê gelyk en uitgestrek my lewe wag vir my
E
‘n reënboog vol beloftes voor want gister is verby
      B                  A
Al my drome, ek gaan dit haal
        E
Want ek vlieg hoog

E
‘n arendsvlug op ‘n vaste koers met ‘n engel aan my sy
E
Die berge kan maar val om my want ek weet ek is vry
   B               A
Ek sprei my vlerke hoër
     E
Want ek kan


A
Hoër as die storms van die lewe, dis onder my
E
Hoër as die wind van die verlede, dis agter my
            B           A
Hoër as die son, na die lig
   E
Ek vlieg hoog

                    A
Op die wind van die Here se genade, rondom my
E
Hou ek my oë op die wenpaal, voor my
            B            A
Hoog bo die son, na die lig
   E
Ek vlieg hoog

E
My asem sal nie op raak nie want Sy asem is in my
E
Ek weet ek sal nie moeg raak nie want Sy hande dra my
   Bm               A
As ek val tel Hy my op
   E
En sê “Jy kan!”

E
Niks kan my meer bangmaak nie, niks sal my onder kry
E
Wat sal ‘n mens aan my kan doen, want ek weet ek is vry
    B               A
Ek sprei my vlerke hoër
   E
Ek vlieg hoog

A
Hoër as die storms van die lewe, dis onder my
E
Hoër as die wind van die verlede, dis agter my
            B           A
Hoër as die son, na die lig
   E
Ek vlieg hoog

A
Op die wind van die Here se genade, rondom my
E
Hou ek my oë op die wenpaal, voor my
            B           A
Hoog bo die son, na die lig
   E
Ek vlieg hoog

Woorde en Kitaar Drukke Theuns Jordaan - Soos Bloed

A D
Soos bloed so is jy vir my
E A E
Soos my so ken jy vir my
A D
Soos asem vloei jy dwarsdeur my
E A A7
Soos tyd so vlieg als verby

D A
Ek vra jou bly by my
E
Tot die paaie voor my opraak
D E A A7
Tot die wolke bo my leegraak vir my
D A
Ek vra jou bly naby my
E
Tot die spore voor my dofraak
D E A E
En die wolke bo my leegmaak oor my

Soos bloed binne my is jy
Jou groet eggo steeds in my
Oseane oor tot ek jou kry
Vulkane brand hier binne my

Ek vra jou bly by my
Tot die paaie voor my opraak
Tot die wolke bo my leegraak vir my
Ek vra jou bly naby my
Tot die spore voor my dofraak
En die wolke bo my leegmaak oor my

In reën is jy rondom my
In trane vee jy af voor my
Riviere storm jy deur my
Papiere is te min vir my

Ek vra jou bly by my
Tot die paaie voor my opraak
Tot die wolke bo my leegraak vir my
Ek vra jou bly naby my
Tot die spore voor my dofraak
En die wolke bo my leegmaak oor my
Tot die paaie in my stilraak A Ab A
In die wolke wat my vol maak in my

Woorde en Kitaar Drukke Juanita du Plessis - Tussen Woorde

E                            A
Tussen woorde lê daar soveel dankbare ure
                             E
Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure
                      B            A   E
En ek weet ek is niks sonder jou


            E
Hier lê die drome
            E
Hier lê die woorde
            A
Hier lê die strale van die son waarin ek is
                 E
Soveel liefde om te gee
                       A  
Soos die branders van die see
               B    
Wat van al my drome wis

            E
Hier lê die spore
            E
Hier lê die name
            A
Hier lê die harte wat my woorde verder dra
                E
En my hart wil dankie sê
                     B  
Dat ek hierdie droom kan hê
                   E    
Soveel meer as wat ek vra

  E                            A
Tussen woorde lê daar soveel dankbare ure
                              E
Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure
                      B
En ek weet ek is niks sonder jou
   A       E
En wie my vashou
E                                 A
In jou oë is die rede dat ek sing in die duister
                                 E
As jy lag kan ek hoor hoe al die engele fluister
                        B
Wat my hart vir jou wil sê
           A                          E
Het in die stiltes tussen woorde gaan lê

             E
Hier lê die ligte
            E
Hier lê die sterre
             A
Hier lê die ritme wat my verder lei
                    E
Wat ek hoor en wat ek sien
                     A  
Hoe kan ek dit ooit verdien
                    B  
Hierdie wonderwerk vir my

             E
Hier lê die saamwees
             E
Hier lê die liedjies
            A
Hier lê die hande wat my hart se snare raak
                    E
En my siel wil sing vir jou
                    B  
En my hart wil jou omvou
                  E
Jy’t my lewe laat ontwaak

E                            A
Tussen woorde lê daar soveel dankbare ure
                              E
Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure
                      B
En ek weet ek is niks sonder jou
   A       E
En wie my vashou
E                                 A
In jou oë is die rede dat ek sing in die duister
                                 E
As jy lag kan ek hoor hoe al die engele fluister
                        B
Wat my hart vir jou wil sê
           A                          E
Het in die stiltes tussen woorde gaan lê

                        B
Wat my hart vir jou wil sê
           A                          E
Het in die stiltes tussen woorde gaan lê

Woorde en Kitaar Drukke Juanita du Plessis - Mengelmoeskardoes

E
Meer as die vrot in 'n vrot pampoen
A
Groter as Hentiesbaai se wengaljoen
E                                  B7
Meer as die woes in 'n mengelmoeskardoes
E
Meer as al die tieners wat op mixt chat
A
Verder as die sesse van Gibbs se bat
E                                    B7
Meer as die gees by Klein Karookunstefees

E                                                                  A
Jy dink jy's lief vir my Maar ek lief jou meer
B7                                                                               
Jy dink jou hart klop vir my Maar ek kan myne nie keer
E
As jy my wil druk hou ek jou stywer vas
A
Soen my gou, en ek sal jou verras
B7
Sê dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
              E
Ek lief jou meer

E
Langer as die draai van die Kaapse draai

A
Dieper as die see in ‘n Weskusbaai
E                                B7
Wyer as wyd hoër as die hoogste berg
E
Meer as al die borrels in my borrelbad
A
Groter as die potholes op die noordwes pad
E                               B7
Verder as ver langer as die N1 lyn

Woorde en Kitaar Drukke Juanita du Plessis - Jou Skaduwee

F                   
Stap kaalvoet saam met my, in die reën
                      Bb
Op die spore van ons drome
                F
Net ek en jy alleen
                    Bb                          F
En waar die son jou buitelyne laat ophou sal ek begin
                C7
Wat jy gee sal ek neem, want ek en jy is een
      F
Jou skaduwee


F                                                 Bb
Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree
                              C7
Deur droë woestyne deur die diepste, diepste water
             F
van die blou see

En sou die strale van die son jou spore dofmaak
              Bb
sal ek koelte gee
                         C7
My asem bly 'n deel van jou

Ek sal jou regop hou
       F
Jou skaduwee

.

Kom tel die sterre saam met my, elke aand

In die melkweg lê ons drome en wag

Dat ons dit kom haal

Maar die donker van die onbekende nagte, dit maak my bang

Mag ek jou skuiling leen, want ek en jy is een

Jou skaduwee

Woorde en Kitaar Drukke Juanita du Plessis - Lig jou hande na bo

Wie regeer
            G
Wie is in beheer
          D
Wie's die begin en die einde
        C                     G
Een wat is, wat was en wat kom

            G
My hart wil sing
                G
Alle eer wil ek bring
         D
Hy's die weg en die waarheid
       C
Daar's niemand
                    D
Daar's niemand soos Hy

                 G
Lig jou hande na bo
          G
Sing hallelujah
            C
Gee eer aan Hom
      C
Halleluja!
           D
Ons Koning kom
                D     D7    D
Loof Sy heilige naam

                 G
Lig jou hande na bo
          G
Sing halleluja
           C
Vertrou op Hom
      C
Halleluja!
           D
Ons Koning kom
                 G
Hy kom om ons te haal

              G
Elke knie sal buig
                 G
En elke tong sal getuig
         D                    C
Hy't die dood vir die ewig oorwin
          D
Hy't opgestaan

                 G
Lig jou hande na bo
          G
Sing hallelujah
            C
Gee eer aan Hom
      C
Halleluja!
           D
Ons Koning kom
                D     D7    D
Loof Sy heilige naam

                 G
Lig jou hande na bo
          G
Sing halleluja
           C
Vertrou op Hom
      C
Halleluja!
           D
Ons Koning kom
                 G
Hy kom om ons te haal


             G
In 'n donker wereld vra almal
                     G
Wie sal die volk kom lei
             D
Maar dis die ruiter op die wit perd
   C
Hy kom
                  D
Hy kom vir jou en my


                 G
Lig jou hande na bo
          G
Sing hallelujah
            C
Gee eer aan Hom
      C
Halleluja!
           D
Ons Koning kom
                D     D7    D
Loof Sy heilige naam

                 G
Lig jou hande na bo
          G
Sing halleluja
           C
Vertrou op Hom
      C
Halleluja!
           D
Ons Koning kom
                 G
Hy kom om ons te haal

                 A
Lig jou hande na bo
          A
Sing hallelujah
            D
Gee eer aan Hom
      D
Halleluja!
           E
Ons Koning kom
                E     E7    E
Loof Sy heilige naam

                 A
Lig jou hande na bo
          A
Sing halleluja
           D
Vertrou op Hom
      D
Halleluja!
           E
Ons Koning kom
                 A
Hy kom om ons te haal

Saturday, 3 May 2014

Woorde en Kitaar Drukke Johannes Kerkorrel - Al le die berge nog so blou

G                    D
Al le die berge nog so blou
                        G
Al le die berge nog so blou
                        C
Al le die berge nog so blou
      G             D        G
Haar woorde sal ek steeds onthou

Al woon my bokkie nog so ver
Al woon my bokkie nog so ver
Al woon my bokkie nog so ver
Dan troos ek my aan die morester

Maar dit moet julle darem weet
Maar dit moet julle darem weet
Maar dit moet julle darem weet
Sy woorde sal ek nooit vergeet

Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
Hier sit ek nou in pyn en smart

Maar dit moet julle darem weet
Maar dit moet julle darem weet
Maar dit moet julle darem weet
Sy woorde sal ek nooit vergeet

Al le die berge nog so blou
Al le die berge nog so blou
Al le die berge nog so blou
Haar woorde sal ek steeds onthou

Woorde en Kitaar Drukke Johannes Kerkorrel - Energie

Jy moet staan in jou ry
                      Em
Jy moet jou hare kort sny
                      G           D
Jy moet altyd netjies bly-y-y-y
                     G        D
Jy moet al die pryse kry


Jy moet in 'n huisie bly
En trou en kinders kry
In jou karretjie ry-y-y-y
Stem vir die party


                  Em
Ek se^ nee dis 'n mors
                  G
Ek se^ nee dis 'n mors ja
                  Em            D
Ek se^ nee dis 'n mo-o-o-ors
                G      D
'n Mors van energie

Betaal jou paaiemente
Selfs al kak jy weens die rente
Wees versigtig wat jy doe-oe-oe-oen
Of jy verloor jou pensioen

   Em
O, moenie vrae vra
        G
Oor die dinge wat jou pla
         Em
Jy moet leer om stil te bly
          D
Jy sal 'n goue horlosie kry
    Em
Jou vinger word geskok
        C           D
Jy word lieflik opgemoer
               
Kom ons probeer anargie
Ons is moeg vir apatie
Ons probeer anargie-ie-ie-ie
Ons soek nuwe energie ja!

Energie energie
Energie energie
Energie energie

Hier is te veel apatie 3 keer

Woorde en Kitaar Drukke Johannes Kerkorrel - Boogskutter

C      Dm                              C                  Dm
Wel ek sien hom teen die duin waar die son teen die namib slaan
                                               C                   Dm
Met sy pyl en `n boog en `n lendekleed draf hy snel in die sand woestyn
       F                                             C                Dm
Met `n silwer vlerk swiep ons oor die duin blits die son speels in sy oog
                                                       C                    Dm
En meteens haal hy oor en lanseer uit `n boog bring `n brief uit die oertyd saam

      F                         C                       Dm
Na na na na laat dit reen na na na bring die groot reen aan
                                    C                       Dm
Want hy sien hom hy sien hom kom hy sien hoe die groot reen kom
  F               C               Dm
A ha ha ruimteman meester van die eeu


                                  C                Dm
Masjiene dans op jou bevel kan jy nog iets vir ons doen
         F                             C              Dm
Want die son brand die woestyn word `n vuur teen elke duin
                                    C                   Dm
En dit het jare laas hier gereen en die khomas hoogland ly


  F                 C           Dm
A ha ha mensekind a ha ha ruimteman
                                         C                        Dm
Maak wat jy wil doen wat jy kan laat dit reen laat die groot reen kom
                            C                    Dm
Wyseman medisyneman aan die einde van `n duisend jaar
                                               C             Dm
Kan jy vlieg kan jy droom kan jy skepe bou wat na die ruimte vaar

       F                                     C                     Dm
Die planeet kla die planeet dra swaar die planeet kan die vrag nie dra
                                      C          Dm
Van alles wat jy op gebruik groet die bome s� koebaai
   F                     C             Dm
Na na na na ruimteman na na na medisyneman
                                         C         Dm
Maak wat jy wil doen wat jy kan laat die bome asem haal

Woorde en Kitaar Drukke Johannes Kerkorrel - Hilbrow

D          A         G 
'n ou man sit by die straat kafee
   D                 G             A
en kyk al die mense loop heen en weer
G                      D
boemelaars raas by die wimpy bar
   G                    D
en Fontana is oop, tot laat in die aand
G                        D
kaalvoet kinders in die straat
G               D
wys parkeerplek aan
   G                   D
en hou dan die hand en hou dan die hand
   G    D      A
en hou oop die hand, ja

   D   A   D    D   A   Bm
en gee gee gee, gee gee gee
G                       D                      
jou sente jou drome jou klere vol gate
G       A        D
gee jou hart vir hillbrow
   G       A        D
ja gee jou hart vir hillbrow


In Quartz Straat hoor ek ‘n meisie my roep,
Daar’s ‘n Hare Krishna wat vra wat ek soek
En ken ek vir Jesus? Vra ‘n man op die stoep,
Tussen Hillbrow records en Estoril Books
En dis lank na twaalfuur,
En die Hillbrow toring stuur
Sy seine in die nag, sy sein in die nag,
Sy sein vir die junkies wat wag, o

En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow,
Ja, gee jou hart vir Hillbrow

         G                    D
En die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel,
      G                       D
En stemme en musiek klink in elke woonstel.
     G                     D
Ons sit in die son, drink wyn,
      G                       D
Ons survive met ‘n helse lot pyn in hierdie land, ja
           G                      D         
Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef,
        G       D          A
Op die een wat kry wat hy vra, ja

En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow,
Komaan, gee jou hart vir Hillbrow