Tuesday 31 May 2011

Asseblief My Lief - Robbie Wessels

hannes het gedink hy gaan sy luck proebeer
gewoonlik hang die sleutel by die agterdeur
hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur
want haar pa slaap sag en hy laai altyd die
haelgeweer

dit was twee uur daardie oggend toe hy haar traai
bel
hy't geweet hy moet dit eerdte vir sy girl vertel
sd sy die storie moet hoor by haar beste pel
is dit verby met hannes nel

asseblief my lief
sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
asseblief my lief
ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
asseblief my lief

dit was drie uur toe hannes aan haar deur klop
sy tjommie spanner loop en drink nog aan sy
loopdop
hy piepie sirkels op die teer en teen n wieldop van
n spietkop
wat toevallig langs hom in die pad stop

ou spanner het vir jare in die tronk gebly
hy het lanklaas met n spietkop op die straat baklei
toe hannes kom proebeer om hulle stil te kry
word hy deur n vragmotor raakgery

die storm het bedaar twee maande later
hannes is stabiel hy drink net whiskey en water
in die plaaslike koerant sien ons vir hannes en
sy mater
en sy girlfriend word by die dag kwater

1 comment: