Tuesday, 31 May 2011

Woorde van Bietjie Bietjie Lam - Die Campbells

NA NA NA NA ….

SY STAP DAAR IN DIE STRAAT SY'S TIEN UIT TIEN

ELKE LAAT AAND IN MY DROOM DRA SY DAAI JEAN

SY IS DIE GIRL WAARVOOR EK LANKAL WAG

SY DRAAI TOE OM SY KNIP HAAR OOG EN MAAK MY DAG

KOOR:


BIETJIE BIETJIE LAM

MY KNIEË RAAK LAM AS JY JOU BOUDE SWAAI
EN JOU HARE WAAI SO DEUR DIE WIND

BIETJIE BIETJIE LAM

MY KNIEË RAAK LAM TOE JY VIR MY KOM SÊ
AS EK JOU HART WIL HÊ DAN MOET EK SING... SING... SING... SING

NA NA NA NA ….


EK STAP AF IN DIE STRAAT SY'S AAN MY SY

SY MAAK MY MAL, SY MAAK MY LAF, SY MAAK MY BLY

SY FLUISTER DAAR IS IETS WAT SY WIL DOEN

SY TREK MY DAS, SY DRUK MY VAS, GEE MY 'N SOEN

KOOR:


NA NA NA NA ….


KOOR:

No comments:

Post a Comment