Tuesday 31 May 2011

Leeuloop - Robbie Wessels

daar is n lelike ding wat kopwys
in parys
iets heeltemal anders as n bike race
of n kopluis
of by bachelor parties muis wys
op n barstoel by n braai
sit n ou en eet sy skaai
asseblief my lief se ja
kan ek leeuloop
die ouens het mooi gevra

nou as jy weet wat die leeulop is
en jy weet waar die leeu moet rus
maak jou broek en jou belt los geleidelik
die leeuloop is baie verleidelik
en ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik

knyp twee balle vas tussen jou bene
met jou hande en jou knee op die stene
trek af jou broek en brul
as jy wil
solank jy net leeuloop

tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil

my boetie brollocks wou die leeuloop uittraai
by n spitbraai
ek staan eenkant en ek kou aan n garage pie
toe ek omdraai staan die sabc daar en wil dit uitsaai

nou hy't geweet wat die leeuloop is en hy't geweet die leeu moet rus
hy maak sy broek en sy belt los geleidelik
hy weet hy moet leeuloop
tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil

2 comments: