Thursday, 9 June 2011

Wil jy dans - Francois en Elizabeth

STUDENDE SOKKIEJOL EN DIE SAAL IS LEKKER VOL
ALMAL DRAAIEND ALMAL SWAAIEND OOR DIE VLOER
MAAR DIE MEISIE NA WIE EK DIE HEEL AAND LOER
WIL GLAD NIE DANS NIE.

MAGRIETJIE TEEN DIE MUUR, WAAROM IS JY DAN TOG HIER

WAAROM KYK JY SONDER OPHOU NA DIE DEUR
WAG JY VIR 'N ANDER OM TE KOM, MAAR HY KOM NIE MEER

KOOR:


WILL JY DANS CARINA, GEE NET KANS KARINA

ALLES IS DIE MOEITE WERD OM TE PROBEER
DIS MAKLIK OM TE LEER, EK VRA JOU NOG 'N KEER
GEE JOU HAND CARINA, NET VANAAND KARINA
ALLES IS DIE MOEITE WERD OM TE PROBEER
EK VRA JOU NOG 'N LAASTE KEER

DIE AAND IS HAAS VERBY EN NOG AL DIE TYD SIT SY

KLEIN MAGRIERJIE MET DIE HARTSEER IN HAAR OE
DIT IS ASOF SY DIT BYNA NIE KAN GLO
DAT HY NIE KOM NIE.
SE NOU SY SE JA AS EK HAAR 'N KEER GAAN VRA
VOOR SY DALK BESLUIT OM KOSHUIS TOE TE GAAN
EN DIS NET TOE SY WOU OPSTAAN OM TE LOOP
DAT EK VOOR HAAR STAAN.

kOOR X2


ALLES IS DIE MOEITE WERD OM TE PROBEER

EK VRA JOU NOG 'N LAASTE KEER

No comments:

Post a Comment