Tuesday, 21 June 2011

Woorde van Assegaai - Steve Hofmeyr


Jou punt steek deur my hart
En los ‘n gat so groot
Jy kan ‘n melkweg daardeur sak
En jy vra my nou
Is daar plek vir jou…

Daar’s ‘n kaai
In my hart waar skepe draai
Dis so groot soos Tafelbaai
En jy vra my nou
Is daar plek vir jou…

Om ‘n moeghart neer te lê
Om hier langs my te kan lê

In my laai
Lê my woorde net aan jou
Daar’s al meer as kabeljou
En jy vra my steeds
Dink ek nog aan jou

Maak ‘n draai
My hart’s al wawyd vir ‘n jaar
Daar is plek vir ‘n basaar
Maar dis baie leeg
Soos ‘n ou kafee…

Maar dis net wat ek wil hê
Om jou naby my te hê

2 comments: