Tuesday, 21 June 2011

Woorde van Kaapse Draai - Nadine


DAARS GEEN WYER DRAAI AS DIE KAAPSE DRAAI
DIS DIE LANG PAD OM EN DIS SWAAR GELAAI
DIT HELP N HART WAT SKIELIK WIL VERGEET
DAARS GEEN WYER DRAAI AS DIE KAAPSE DRAAI
DIS DIE STERK WIND VAN DIE WITBOS KRAAI
DAT TAFELBERG JOU MY VAN MY LAAT VERGEET
AAI AAI DIE WITBOS KRAAI HIERVANDAAN NA MOSSELBAAI MAAR

KOOR

MAAK JY JOU OE TOE AS ONS SOEN
OF LOER JY OOR MY SKOUER
NA IEMAND N BIETJIE OUER AS WAT EK IS
MAAK JY JOU OE TOE AS ONS SOEN
OF DWAAL JY WEG OOR PAAIE
MAAK JOU HART WEER DRAAIE IN DIE KAAP

DAARS GEEN WYER DRAAI AS DIE KAAPSE DRAAI

DIS DIE GROOT SUID OOS WAT JOU HART WEG WAAI
AS LIEFDE HANG AAN DIE KABELKAR SE SPOOR
DAARS GEEN WYER DRAAI AS DIE KAAPSE DRAAI
DIS DIE BESTE PLEK OM MY AF TE LAAI
AS JY MY UIT JOU ARMS WIL VERLOOR
AAI AAI DIE WITBOS KRAAI HIERVANDAAN NA MOSSELBAAI MAAR

KOOR


AAI AAI DIE WITBOS KRAAI HIERVANDAAN NA MOSSELBAAI

2 comments: