Tuesday, 21 June 2011

Woorde van Lied van 'n Lap Pop - Laurika Rauch

EK IS DIE LAPPOP WAT NIE PRAAT
EN MAAK NET OP JOU LIEFDE STAAT

SAANS LÊ EK BLIND EN STIL EN DOOF

EN LIG NIE MEER MY SEMEL-HOOF

MY HANDE ROER NIE EN MY LYF

WORD MET JOU WEGGAAN KOUD EN STYF

SONDER JOU HULP KAN EK NIE LOOP:

JY HET MY SOMMERSO GEKOOP

EN SAL MY NOG EEN GUY FAWKES-NAG

GOEDSMOEDS VERBRAND EN DAAROOR LAG.

EK IS DIE LAPPOP SONDER GEES

MY PYN JOU LUID GEVIERDE FEES

1 comment:

  1. Pretty good post. I just stumbled upon your blog and wanted to say that I have really enjoyed reading your blog posts. Any way I’ll be subscribing to your feed and I hope you post again soon.
    Cigarettes

    ReplyDelete