Tuesday, 21 June 2011

Woorde van Vergeet om te vergeet, onthou om te onthou - Laurika Rauch

DIE WINTERAAND IS OM MY
VOOR DIE KAGGELVUUR SE KOLE
BUITE TJANK DIE WINDE
OE...
SOOS DIE WOLWE IN DIE BERGE

KOOR:

TEEN DIE HORTJIES KLAP DIE VENSTER
EN HERINNER MY AAN DIE
KLOP VAN JOU KNEUKEL AAN MY DEUR
MAAR EK WEET OOK DAT JY VER IS
EN DAT EK MY
DOOD VERLANG NA JOU

VERGEET OM MY TE VERGEET

ONTHOU OM TE ONTHOU
EN WEET DAT JY ALTYD WEET
EK IS LIEF VIR JOU
VERGEET OM MY TE VERGEET
ONTHOU OM TE ONTHOU
OM MY TE ONTHOU

LATER WORD EK WAKKER

VAN DIE KOEKOEK-KLOK SE DEURTJIE
DIS LAATNAG IN DIE VOORHUIS
OE...
EN DIE MIDDERNAG KOM NADER

HERHAAL KOOR

No comments:

Post a Comment