Saturday 3 May 2014

Woorde en Kitaar Drukke Chris Chameleon - As jy Slaap


G
As jy slaap en die verdriete
C    G
En selfs ons bitter liefde agterlaat
G               C
Is jy maar weer `n argelose kind
C      G     C
Met drome winderig oor jou mooi gelaat

C
Moenie slaap nie, kyk!
              D
Agter die gordyne begin die dag dans
       G          C
met `n pouveer in sy hoed


G           C
Ag, as die teer nag in jou arms le
C            G
En sterlig oor jou bors en hare skyn
G       C
Is jy maar weer `n dogtertjie weggedwaal
C                 G
Van huis en ouers en hul soete samesyn


G       C
Ag, in jou slaap wil ek jou neem
C    G
En aan my bors hou tot die more wyd
G          C
Oor al die heuwels breek  wil ek jou neem
C        G
En terugbring van jou eensaamheid

       G          C
met `n pouveer in sy hoed   x2

1 comment: