Saturday 3 May 2014

Woorde en Kitaar Drukke Jan Blohm - Dromer

B                         
Droom van my

            D#m
as ek met woorde brei,

     E            F#
'n jersey vir jou hart.

       B
As ek bring vir jou

           D#m
stukkies tiemie en sout.

      E                  F#
Jou vertel my wêreld is koud.


B        D#m
Laat my naby jou

E           F#
Sal jy my weg vou

C#m           A
Soek jy die kind

                   E   B
met die hart wat stom is

C#m                   A
   As die wolke so tengel

                   B
met die herfs van maan
            
C#m             A
    roep jy na my?

            B
roep jy na my?

Droom van my
as jy wolke ry
in die grys-blou van jou kyk.
En bring vir jou
purper mirre en goud.
Laat my die wereld is oud.

Laat my naby jou
Sal jy my weg vou

Soek jy die kind
met die hart wat stom is
As die wolke so tengel
met die herfs van maan
roep jy na my?
roep jy na my?

Bring vir jou
Klippies en blikkies
van oral op my pad
Dis rading die
Dis klawer taal
Die keiser staan kaal

Laat my genees in jou
Sal jy my weg vou

Soek jy die kind
met die hart wat stom is
As die wolke so tengel
met die herfs van maan
roep jy na my?
roep jy na my?

2 comments: