Saturday 3 May 2014

Woorde en Kitaar Drukke Jan Blohm - Groentrui

En die son brand bitter my gedagtes
        G                            A
As die son of die reen vir jou kom haal
                        Bm
Jy se iewers is daar liefde
G                                 A
Iewers waar die tyd vir jou kom haal

                G
Bly vanaand by my
                     Bm
Ek weet jy't seer gekry
                              A
Sit jou lyf hier in my groen trui
                G Bm A


Bly vanaand by my x3

Wie is die girl daar onder jou oe
Wat in Christmas kan glo
Happy hours by die kroee

Vra my laaitie het jy 'n light
Jy vul 'n droom soos 'n kite
En ek sceme tonight,  tonight

Chorus

Maak my siek maak my blind
Ek is jammer ek het jou ingesluk
Is daar iemand wat vir my bid

Maak my hartjie weer rein
Gee my Rembrandt van Rijn
Maak my blind vir seine

No comments:

Post a Comment