G D
Saterdagaand is lotto aand
C D
Ook by Sunnyside se garage
G D
Daar's 'n Steers en 'n carwash en 'n Pieter wat sing
C D
'n Lang tou mense wat 'n quick pick inbring
G
Die Steers is uniek
D
Met 'n bar aan die kant
C D
'n Pooltafel met stokke en girls oppie rand
G D
Pieter sing engels, sy tekkies is vuil
C D
En skuins op 'n tv is 'n actress wat huil
Em C
Die vloer is al bruin
G D
Getrap deur die crowd
Em C G D
En Mara, 'n ou vrou, tel al haar geld
Em C G D
Nog 'n Castle beveel sy en swing na die kant
Em C G D
Kan jy dit glo... 'n bier is tien Rand!!!
Koor:
G
Die nag saai verwoesting
D
Die nag breek 'n hart
C
Die nag steel 'n lewe
D
Die nag is maar hard
G
Die nag fassineer my
D
Die nag skryf 'n boek
C D
In die nag loop so baie na liefde opsoek
G D
Sunnyside se sirkus speel af in die stad
C D
En Mara 'n victim as mans aan haar vat
G
Maar sy drink nog 'n Castle
D
Sy sing saam met Piet
C
Sy dans op die tafel
D
Verbloem haar verdriet
Em C
Die crowd word al groter
G D
Die Steers maak 'n wins
Em C G D
Die Bar is 'n goudmyn, de hel met die kuns
Em C G D
Mara is 50, haar kouse geleer
Em C G D
Sy verwelkom die hande al maak hul haar seer
Koor:
Em C
Ek betaal R2,50 vir my lotto geluk
G
En kyk weer na Mara
D
Wat op die tafel rondruk
Em C
Pieter vee sweet af
G D
Maak gereed vir 'n lied
Em C G D
Half nege hoop almal, die meeste verniet
Em C G D
Half nege bid almal, die meeste verniet
kobe 11
ReplyDeleteyeezy boost
air max 2017
adidas superstar shoes
reebok outlet
kobe sneakers
new england patriots jersey
jordan shoes
nike roshe uk
nike football boots