As jy my wil he Staan dan op jou stoel en se (yeah yeah yeah) As jy my wil soen (soen soen soen) Wys my hoe jy dit wil doen As jy my wil he Wat sal jou pappa se As jy my wil druk Druk my tot ek le As jy my wil he (yeah yeah yeah) Daar's n plek in my garage waar jou kar kan staan Oe-na-na-na Daar's n plek op my bank daar is plek vir twee Oe-na-na-na Daar's n stoof in die kombuis wat ek jou wil gee Oe-na-na-na Daar's hondjie oppie stoep hy le en wag vir jou Oe-na-na-na Elvis soek n baas en ek soek n vrou Oe-na-na-na Daar's n t-hemp in my kas wat jou sal pas Oe-na-na-na My plek is om die draai so gaan pak jou tas Oe-na-na-na | |
Tuesday, 31 May 2011
As jy my wil he - Kurt Darren
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment