Tuesday, 31 May 2011

Woorde van Boude - Anton Goosen

ELKE AAND DROOM EK VAN 'N DIFFERENT BOUD
DIE EERSTE BOUD IS 'N HOENDERBOUD
DIE TWEEDE BOUD IS 'N BEESTE BOUD
MAAR DIE DERDE BOUD IS AMIENA SE BOUD


Chorus


O, BOUDE, LEKKER LEKKER LEKKER HOENDERBOUDE
BOUDE, LEKKER LEKKER LEKKER BEESTE BOUDE
DIE 'BOAT' WAT RY, SAL JY SAL JY SAL JY IN DIE WATER KRY
WAT JY WIL HÊ, IS DIE BOUD WAT DAAR BY JOU LÊ


O, EK DROOM EK VAT AAN AMIENA SE BOUD
DIE LINKER BOUD IS 'N BIETJIE KOUD
DIE REGTERBOUD MAAK MY SO BENOUD
TOE EET EK MAAR LIEWER DIE HOENDER SE BOUD, O


Chorus
BOUDE, LEKKER LEKKER LEKKER HOENDERBOUDE
BOUDE, LEKKER LEKKER LEKKER BEESTE BOUDE
DIE 'BOAT' WAT RY, SAL JY SAL JY SAL JY IN DIE WATER KRY
WAT JY WIL HÊ, IS DIE BOUD WAT DAAR BY JOU LÊ


TOE EK WAKKER SKRIK, TOE KYK EK ROND
DIE KOMBERSE LÊ ALMAL OP DIE GROND
DIS 'N DROOM, 'N DROOM, 'N WONDERLIKE DROOM
AS JY DROOM VAN BAIE BOUDE


Chorus:
BOUDE, LEKKER LEKKER LEKKER HOENDERBOUDE
BOUDE, LEKKER LEKKER LEKKER BEESTE BOUDE
DIE 'BOAT' WAT RY, SAL JY SAL JY SAL JY IN DIE WATER KRY
WAT JY WIL HÊ, IS DIE BOUD WAT DAAR BY JOU LÊ
WAT JY WIL HÊ, IS DIE BOUD WAT DAAR BY JOU LÊ


No comments:

Post a Comment