O, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING, JA-NEE
DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
DIE DONKIE IS ‘N BONKEL, HY’S ‘N BOETIE VAN ‘N MUIL
SIEN DIE EEN DIE ANDER,
DAN BEGIN HY SOMMER HUIL
JA, DIE DONKIE, O, DIE DONKIE,
DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
SY KOP IS SO GROOT, DIT LIG SY AGTERPOOT
O, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
JA DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
O, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
HY TREK AS HY STAAN EN HY VREK AS HY GAAN,
O, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
JA, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
HY STAAN TEEN DIE DRAAD
EN HY LOER OP DIE STRAAT,
DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
O, DIE DONKIE, JA, DIE DONKIE,
DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
DIE DONKIE IS ‘N BIELIE,
HY’S ‘N BOETIE VAN ‘N MUIL,
SIEN DIE EEN DIE ANDER,
DAN BEGIN HY SOMMER HUIL
JA, DIE DONKIE, O, DIE DONKIE,
DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
HY ROL IN DIE SAND EN HY VREET ‘N KOERANT,
O, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING.
JA, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING,
O, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
HY STAAN EN DINK,
WANT DIE MUISHOND STINK,
O, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING.
LA LI LA LI LA ……………….
O, DIE DONKIE, JA DIE DONKIE,
DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
HY STAAN EN HIK MET SY KOP IN ‘N MIK,
O, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
O, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
JA-NEE, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
DIE DONKIE IS ‘N BONKEL,
HY IS ‘N BOETIE VAN ‘N MUIL,
SIEN DIE EEN DIE ANDER,
DAN BEGIN HY SOMMER HUIL
JA, DIE DONKIE, O, DIE DONKIE,
DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING.
HY ROL IN DIE SAND
EN HY VREET ‘N KOERANT,
O, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
O, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
JA, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
HY GAAN SOMS KUIER BY SY DONKIE VRYER,
O, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
JA, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
O, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
HY LEK HAAR AAN DIE NEK
EN HY KOU HAAR AAN DIE BEK,
O, DIE DONKIE IS ‘N WONDERLIKE DING
No comments:
Post a Comment