KOOR: AL WORD ONS ‘N HONDERD JAAR SAL ONS LIEFDE STEEDS BLY STAAN AL WORD ONS ‘N HONDERD JAAR ONS BEHOORT AAN MEKAAR HERHAAL KOOR: DIT WAS ‘N MOOIE AAND, HIER IN SEPTEMBER MAAND ONDER DIE EIKEBOOM DAAR HET EK JOU GEVRA, JOU LIEFDE IS DIT WAAR? JOU ANTWOORD WAS TOE JA! JY WAS DIE GIRL VIR MY, JOU LIEFDE KON EK KRY ONS IS NOG ALTYD SAAM JY HET BELOOF AAN MY, OM GETROU TE BLY VIR ALTYD AAN MY SY! KOOR STAP ONS DAAR VERBY, KAN ONS ONTHOU DIE TYD NIE SO LANK GELEDE DAAR HET EK JOU GEVRA, OM MY RING TE DRA JOU ANTWOORD WAS TOE JA! KOOR | |
Tuesday, 31 May 2011
Woorde van Honderd Jaar - Die Campbells
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment