Daar's meriete in dronkword op jou eie Met 'n bottel en net een glas Daar's meriete in dronkword op jou eie Is jy seker van die smaak van jou pyn Weet jy hoe proe jou pyn Hoog die glas - jou gewete lag sag Haar mond was rond - die vorm van 'n wond Skel skyn die lig van my kombuis Alles is stil – net die yskas wat suis My voete word kouer maar my kop kry warm As die druppels langs my mond nog talm Ek wil hurk in die gorrel van die bottel Ek wil skuil in die stilte tussen teue Maar ek leef in spasie tussen bottels Soos my huis van vrede in die storms verweer Kyk, die son val in druppels af teen my bors Buite reën die blare, maar ek bly dors Laat die oggend maar reën en die nag vergaan Dit is 'n bottel waarop my huisie staan | |
Tuesday, 31 May 2011
Sper Gebied - Brixton Moord en Roof
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
nike air force 1 high
ReplyDeletemichael kors outlet online
nike roshe run
roshe run
nike air force 1 low
michael kors outlet
michael kors handbags
atlanta falcons jersey
james harden shoes
adidas stan smith