Tuesday, 31 May 2011

Boy van die Suburbs - Anton Goosen

HUISMOLES IN SY FLES, 1 2 3 SAFE 5 6
BOY VAN DIE SUBURBS GAAN KUIER VANAAND
DIE LANGNAWEEK SAK HY AF, DURBS TOE EN WEER TERUG
EEN DUISEND CC BRUL DEUR DIE LUG


HY LUISTER NA ELVIS EN DIE HARTSEER SONSKYN SUSTERS
SUSSIE SPEEL OOK SAAM OP DIE HAWIAN KITAAR
KABOUTER BY DIE VOORHEK EN 'N VISTENK IN DIE SITVERTREK
TAAI DING LANGS DIE SIFDEUR WAT DIE GOGGAS LAAT VREK


Koor: BOY VAN DIE SUBURBS, BOY VAN DIE SUBURBS
BOY VAN DIE SUBURBS GAAN DIE YSTERPERD SLAAT
BOY VAN DIE SUBURBS, BOY VAN DIE SUBURBS
BOY VAN DIE SUBURBS GAAN DIE YSTERPERD SLAAT
HOO-A HOO-A HOO, JO-DE-LE-DIE . . . . .
HOO-A HOO-A HOO, JO-DE-LE-DIE . . . . .


DIE EENDJIES IN 'N RY LANGS DIE TRETSIKOV SKILDERY
WAT IS 'N HUIS SONDER MY MOEDER SÊ HY
ELKE HUIS HET SY KRUIS MET 'N BIER IN DIE REGTERVUIS
HY KEN DIE LEWE EN HY IS WÊRELDWYS


OOR 'N BOOMTAK IN DIE STRAAT, HANG SY MOTOR ENGIN SONDAG LAAT
SUSSIE HELP HOM OK IN HAAR KRIMPLIEN MINI ROK
OOR DIE DASHBOARD GROEI 'N GRASPERK
EN AGTER IS 'N GROOT WIT VLERK, G T W Z, OPGETUNE VIR SONDAGPRET


(Herhaal KOOR)


SATERDAG MIDDAG, TOT DIEP LAAT NA DIE MIDDERNAG
SKOFFEL HY EN POPPIE BY BLAPSFONTEIN
SY'S CHERRIE EN BABY, SY'S SYNE EN SY'S LIEF VIR HOM
AGTER OP DIE SAAL KAN DIE WÊRELD MAAR KOM


HY'S GEBOU SOOS 'N DROOM EN SY SPIERE ROL EN BLINK
TATOË OP DIE BORS VAN 'N GROOT SKIP WAT SINK
EN BOY VAN DIE SUBURBS EN SY POPPIE DE JAGER
EN BOY VAN DIE SUBURBS SPEEL TRU-LOVE MET HAAR


BOY VAN DIE SUBURBS, BOY VAN DIE SUBURBS
BOY VAN DIE SUBURBS GAAN DIE YSTERPERD SLAAT
BOY VAN DIE SUBURBS, BOY VAN DIE SUBURBS
BOY VAN DIE SUBURBS GAAN DIE YSTERPERD SLAAT
HOO-A HOO-A HOO, JO-DE-LE-DIE . . . . .
HOO-A HOO-A HOO, JO-DE-LE-DIE . . . . .


ENGELTJIES BO HET 'N LAG IN HUL OË
WANT HUL WEET EN WAARDEER SY WAARDE
MMMMM, HUL WEET HY'S DIE SOUT VAN DIE AARDE


BOY VAN DIE SUBURBS, BOY VAN DIE SUBURBS
BOY VAN DIE SUBURBS GAAN DIE YSTERPERD SLAAT
BOY VAN DIE SUBURBS, BOY VAN DIE SUBURBS
BOY VAN DIE SUBURBS GAAN DIE YSTERPERD SLAAT
GAAN DIE YSTERPERD SLAAT, GAAN DIE YSTERPERD SLAAT

5 comments:

  1. louis vuitton outlet, http://www.louisvuittonoutletstore.name/
    longchamp outlet, http://www.longchampoutlet.name/
    adidas wings, http://www.adidaswings.net/
    louis vuitton outlet, http://www.louisvuittonoutlet.in.net/
    cheap nike shoes, http://www.cheap-nikeshoes.cc/
    coach outlet canada, http://www.coachoutletcanada.com.co/
    ugg boots, http://www.uggboot.com.co/
    louis vuitton, http://www.louisvuitton.in.net/
    nike air max shoes, http://www.nikeairmaxshoess.co.uk/
    nike air max uk, http://www.nikeairmaxshoes.org.uk/
    cheap mlb jerseys, http://www.cheapmlbjerseys.net/
    prada outlet, http://www.pradaoutlet.us/
    ralph lauren, http://www.poloralphlaurenoutlet.it/
    michael kors outlet, http://michaelkors.outletonlinestores.us.com/
    lebron james shoes, http://www.lebronjamesshoes.in.net/
    the north face jackets, http://www.thenorthfacejacket.us.com/
    soccer jerseys, http://www.soccerjerseys.us.com/
    longchamp handbags, http://www.longchamphandbag.us.com/
    juicy couture outlet, http://www.juicycoutureoutlet.net/
    true religion jeans, http://www.truereligionjeansoutlet.com/
    nike roshe, http://www.nikerosherunshoes.co.uk/
    lacoste polo shirts, http://www.lacostepoloshirts.cc/
    michael kors outlet, http://www.michaelkors-outlets.us.com/
    nike huarache, http://www.nikeairhuarache.org.uk/
    hollister, http://www.hollistercanada.com/
    2015926caihuali

    ReplyDelete
  2. toms outlet, http://www.toms.us.com/
    abercrombie fitch, http://www.abercrombie-fitch.us.com/
    christian louboutin shoes, http://www.christianlouboutinoutlet.org.uk/
    prada outlet, http://www.pradahandbagsoutlet.co.uk/
    michael kors outlet, http://www.michaelkorsfactoryoutlets.in.net/
    new england patriots jerseys, http://www.newenglandpatriotsjerseys.us/
    true religion canada, http://www.truereligionjeanscanada.com/
    jets jersey, http://www.newyorkjetsjersey.us/
    ray-ban sunglasses, http://www.rayban-sunglassess.us.com/
    cheap soccer jerseys, http://www.cheapsoccerjersey.net/
    prada sneakers, http://www.pradashoes.us/
    fitflop shoes, http://www.fitflop.in.net/
    boston celtics, http://www.celticsjersey.com/
    thomas sabo, http://www.thomassabos.co.uk/
    ferragamo shoes, http://www.ferragamo.eu.com/
    new orleans saints jerseys, http://www.neworleanssaintsjerseys.us/
    nfl jerseys, http://www.cheapnfljerseys.org/
    coach outlet online, http://www.coachoutletstores.com.co/
    salomon boots, http://www.salomonshoes.us.com/
    fred perry shirts, http://www.fredperrypoloshirts.com/
    mm1007

    ReplyDelete