Tuesday, 31 May 2011

Gatswaai - Anna Davel

Ek kan tango nie
ek kan nie samba nie
ek kan nie ramba nie
ek kan nie cha-cha nie

maar ek kan toi-toi
en ek laat waai
en ek kan ronddraai
en ek kan gatswaai

ek kan nie mambo nie
ek kan nie tapdance nie
en ook die charleston
kan ek nie regkry nie

ons wil net boogie
en ons wil jive
en ons kan toi-toi
oor ons survive

ja ek kan toi-toy
en ek laat waai
en ek kan ronddraai
en ek kan gatswaai

ja ek kan toi-toi
en ek laat waai
en ek kan ronddraai
en ek kan gatswaai

1 comment: