Tuesday 31 May 2011

Liewe Lulu - Blackie Swart

O Liewe Lulu
Sal jy vannaand by my kom doedoe
Die liefde brand hier in my hart soos voo doo
My drome le aan skerwe liewe Lulu

O ek kry hoendervleis, as jy die dansbaan betree
Ek fantaseer oor hoe jy alles weer
En as jy uithaal en dat ek so lekker swaai
Dan word ek mal.

Sonder jou is die dansbaan verlate my nooi
My hele lyf bewe, want mooi bly maar mooi
My hart gaan op loop as jou oë en jou smile spot met my

O Liewe Lulu
Sal jy vannaand by my kom doedoe
Die liefde brand hier in my hart soos voo doo
My drome le aan skerwe liewe Lulu
O Liewe Lulu
Jys die prinses van die nag liewe Lulu
Jyt my in jou mag Liewe Lulu
My drome in jou siel verdrink

En as almal staar na die mysie hier voor
Heggende glimlag en haar oë jou deurboor
Dit leef as jy dans en jy gly soos ‘n kat oor die vloer

Daar is iets in jou meisie wat my bloed laat stol
My oë vasgavang en my en my hart is op hol
Die passie waarmee jy die daansbaan regeer Liewe Lulu

O Liewe Lulu
Sal jy vannaand by my kom doedoe
Die liefde brand hier in my hart soos voo doo
My drome le aan skerwe liewe Lulu
O Liewe Lulu
Jys die prinses van die nag liewe Lulu
Jyt my in jou mag Liewe Lulu
My drome in jou siel verdrink

Instumentaal

Koor x 2

O Liewe Lulu sal jy vannaand by my kom doedoe
O liewe Lulu, O liewe mooie seksie lulu

1 comment: