Thursday, 9 June 2011

Woorde van Herman - Koos Du Plessis

Herman, jou skepe
le weer in die baai
hulle kom van ou oorde
waar ver winde waai
van Java en Malta
Beiroet en Bombaai
maar waar jy vanaand is
kan ons maar net raai

ons wou nog praat
oor Leningrad
Khartoem en Zanzibar
toe laat jy vir my
alleen agterbly
met 'n droom en 'n gebreekte kitaar

1 comment:

  1. It is my first time i visit here. I found so many entertaining stuff in your blog, especially its discussion. From the tons of comments on your articles, I guess I am not the only one having all the leisure here! Keep up the excellent work.
    Tobacco Machines

    ReplyDelete