Tuesday, 21 June 2011

Woorde van Jy is te Dierbaar - Laurika Rauch


DIT SOU NIKS GOED BETEKEN
AS EK HIER SOU BLY
ONS ALBEI SOU NET DAARONDER LY
DUS WENS MY VAARWEL
VOOR EK NOGEENS WIL BLY

WANT JY IS TE DIERBAAR OM SEER TE KRY


JY STORT NOU 'N TRAAN

JY LYK SO ALLEEN
JY VRA MY SO MOOI "WAT NOU?" EN "WAARHEEN?"
MAAR TYD SAL GENEES
EN DIE SEER GAAN VERBY

WANT JY IS TE DIERBAAR OM SEER TE KRY


EK IS BANG VIR DIE SPOKE

VAN DAE LANK GELEE
WAT MY NIE WIL TOELAAT OM LIEFDE TE GEE
DAAROM MOET EK GAAN
AL VRA JY EK MOET BLY

WANT JY IS TE DIERBAAR OM SEER TE KRY


EK MIS JOU ALREEDS EN TOG MOET JY GAAN

HIER HEEL ALLEEN
MOET EK BLY STAAN BESEF JY DAN NIE
NET JY BAAT DAARBY

WANT JY IS TE DIERBAAR OM SEER TE KRY

1 comment:

  1. Thanks for writing such a good article, I stumbled onto your blog and read a few post. I like your style of writing...
    Tobacco Machinery

    ReplyDelete