Tuesday, 21 June 2011

Woorde van Neaderdalman - Laurika Rauch

DAAR'S KANTGORDYNTJIES
VOOR MY VENSTERRAAM
EN ALLES IS SO ORDELIK
SOOS DIT MY BETAAM
SOGGENS KOM DIE MELKMAN
EN SAANS LEES EK KOERANT
EN SOMS AS ALS TE VEEL WORD
VOEL EK ASTRANT

DAAR'S KLEIN HORTJIEVENSTERS

HOOG IN DIE DAK
IN DIE STRAAT ROOI TELEFOONHOKKIES
WAT IN DIE SONLIG BAK
YSTERVOËLS VLIEG HOOG VERBY
ROBOT KNIP SY OOG
EN AS DIE WÊRELD OP MY SKREE
HOU EK KOP OMHOOG

KOOR:

EN SOU MY NEANDERDALMAN
MY AAN DIE HARE GRYP EN VANG
MET 'N KNUPPEL IN MY RUG
GEBALDE VUIS HOOG IN DIE LUG
DAN SOU MY NEANDERDALMAN
MY HARTSNAAR SO LAAT SPAN
OE OE OE OE OE (X 2)

HERHAAL LIED

1 comment:

  1. Thanks for writing such a good article, I stumbled onto your blog and read a few post. I like your style of writing...
    Tobacco Machinery

    ReplyDelete