DIE KONSERTINA KERM AL SY VERLANGE IN DIE HANDE VAN OU SILVER DE LANGE HY’T GESPEEL VAN DIE LIEFDE, MAAR HY WAS ‘N EENSAME MAN JA OU SILVER HY’T DIE PAD ALLEEN GELOOP EN GEDWAAL SOOS NET ‘N SWERWER KAN DALK ‘N BOTTEL IN DIE HAND OM DIE WÊRELD SE SKERP KANT WEG TE BRAND DIS ‘N GELEENDE KONSERTINA VIR ‘N ARM MAN WAT KON SPEEL BETER AS ‘N ANDER KAN AS DIE VYF DAGBREKERS OOR DIE RADIO GRAMMEFOON SPEEL DAN WONDER EK BAIE OOR JOU SILVER DAAR’S SO BAIE WAT ONS TWEE KON DEEL MAAR DIE KONSERTINA’S NOU JOU WEDUWEE EN JOU HANDE HET AFGETREE O SPEEL HOM SILVER, SPEEL HOM WEER, SPEEL HOM SILVER NOG ‘N KEER EN DIE KONSERINA KERM VERLANGE IN DIE HANDE VAN SILVER, SILVER DE LANGE (Solo) EN KOM DIE PAAIE VAN DIE OU MUSIKANTE BY DIE KRUISING VAN DIE HEMEL SE RANTE EN ‘N MAN HOEF NIE MEER VIR ‘N SJIELING OP ‘N DAG TE SPEEL EN EK WONDER HOE BAIE BAIE HARTE HET OU SILVER IN SY LEWE GESTEEL MAAR DIE KONSERTINA’S NOU SY WEDUWEE, HY’T SY HART NET VIR HAAR GEGEE EN WATTER VROU HET GEKYK IN JOU OË SE BLOU AS JOU VINGERS OM DIE WHEATSTONE SE NOTE VOU WIE’T DIE HARTSEER MAN TEEN HAAR BORS GETROOS JA DIE WÊRELD’S NOG DIE SELLE OU SILVER HY’S HARD EN HY’S VOOS EN HY’S BOOS HET JY ALLEEN GESPEEL EN MUSIEK GEMAAK TOE JOU HANDE AAN DIE STILTE RAAK O SPEEL HOM SILVER, SPEEL HOM WEER, SPEEL HOM SILVER NOG ‘N KEER EN DIE KONSERINA KERM VERLANGE IN DIE HANDE VAN SILVER, SILVER DE LANGE (Solo) O SPEEL HOM SILVER, SPEEL HOM WEER, SPEEL HOM SILVER NOG ‘N KEER EN DIE KONSERINA KERM VERLANGE IN DIE HANDE VAN SILVER, SILVER DE LANGE TE DE DE LE . . . . . . . . . | |
Tuesday, 31 May 2011
Silwer De Lange - Anton Goosen
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Going Here n1k97s3a07 high replica bags zeal replica bags reviews replica bags koh samui click now k5r62h4t28 replica bags in dubai replica bags from turkey replica hermes bags p6y51a4o42 replica bags online shopping india
ReplyDelete