Tuesday, 31 May 2011

Woorde van Stellenbosch se Nonnatjie - Anton Goosen

MY STELLENBOSCH SE NONNATJIE ROEP MY, ROEP MY NA DIE EIKELAAN
sY’S DIE MOOISTE BLOM WAT UIT DIE MATIELAND KOM
SY ROEP MY EN EK MOET GAAN
MY STELLENBOSCH SE NONNATJIE ROEP MY, SY SÊ SY IS LIEF VIR MY
EN EK VERLANG SO ERG NA DIE PAPEGAAIBERG
SY’T GESÊ EK KAN HAAR KRY

'N VROUMENS IS NES 'N WILLE BLOM, AS JY PLUK DAN VERLEP HY GOU

EN ‘N ROOS HET DORINGS OM JOU WEG TE HOU
DIS ‘N MANIER OM TE SE EK’S LIEF VIR JOU.
‘N MANSMENS IS OOK ‘N SNAAKSE DING, SÊ JY NEE DAN KERM HY JA
}SOOS ‘N KIND WAT SKROU EN AANHOUDEND KLA
DIS ‘N MANIER OM DIE JAWOORD WEL TE VRA.

MY STELLENBOSCH SE NONNATJIE ROEP MY, ROEP MY NA DIE EIKELAAN

SY’S DIE MOOISTE BLOM WAT UIT DIE MATIELAND KOM
SY ROEP MY EN EK MOET GAAN
MY STELLENBOSCH SE NONNATJIE ROEP MY, SY SÊ SY IS LIEF VIR MY
EN EK VERLANG SO ERG NA DIE PAPEGAAIBERG
SY’T GESÊ EK KAN HAAR KRY

VERLIEFDHEID IS ‘N RARE DING, DIS ‘N DING WAT EK NIE VERSTAAN

WANT JY SIEN NET STERRE, ‘N HALWE MAAN EN JOU POTE ONDER JOU UITGESLAAN
DIS DIE DAT EK NOU OOK SO SING, ‘N TOOM SO FLINK OPSAAL
EN DIE STOF LÊ SO DIK EN DIE STOF LÊ SO VAAL
ONS GALOP OM DIE MOOISTE BLOM TE HAAL

MY STELLENBOSCH SE NONNATJIE ROEP MY, ROEP MY NA DIE EIKELAAN

SY’S DIE MOOISTE BLOM WAT UIT DIE MATIELAND KOM}
SY ROEP MY EN EK MOET GAAN
MY STELLENBOSCH SE NONNATJIE ROEP MY, SY SÊ SY IS LIEF VIR MY
EN EK VERLANG SO ERG NA DIE PAPEGAAIBERG
SY’T GESÊ EK KAN HAAR KRY
NOU HIER’S EK TERUG OP COETZENBURG EN EK RY BY DIE BRAAK VERBY
EN DORPSTRAAT OOR TOT ANNERKANT VOOR
BY DIE PAPEGAAIBERG WAG ‘N BLOM VIR MY.

MY STELLENBOSCH SE NONNATJIE ROEP MY, ROEP MY NA DIE EIKELAAN

SY’S DIE MOOISTE BLOM WAT UIT DIE MATIELAND KOM
SY ROEP MY EN EK MOET GAAN
MY STELLENBOSCH SE NONNATJIE ROEP MY, SY SÊ SY IS LIEF VIR MY
EN EK VERLANG SO ERG NA DIE PAPEGAAIBERG
SY’T GESÊ EK KAN HAAR KRY

EN EK VERLANG SO ERG NA DIE PAPEGAAIBERG

SY’T GESÊ EK KAN HAAR KRY

No comments:

Post a Comment